Saterdag 1 Augustus 2026
Begin 08:00
Nou met elektroniese tydhouding!
Nou met 'n metaal medalje!

Daag jouself uit op die kronkel roetes van die MAHIKENG NATUURRESERVAAT

Die Malopo MTB & Trail Run Challenge, is dié geleentheid vir sport entoesiaste en natuur liefhebbers in die Molopo streek. Die MTB, draf en stap roetes, kronkel deur die Mahikeng natuurreservaat. ‘n Verskeidenheid wild soorte is te sien langs jou pad.
MTB
Die MTB het drie afstande om van te kies: 10km, 30km en 50km
LANDLOOP
Die Trail Run (Landloop) het twee afstande om van te kies: 10km en 21km
STAP
Vir die stappers is daar ‘n 5km roete.
In elke kategorie is daar ‘n netjiese kontant prys vir die podium posisies!
Elke persoon wat sy/haar afstand voltooi, kry ‘n unieke medalje gemaak van Olienhout!
Nou met elektroniese tydhouding!
Nou met 'n metaal medalje!
En met talle geluktrekkings!
| MTB 10Km |
R40
|
Prysgeld:
1ste plek - R300 2de plek - R100 3de plek - R50 | |
|---|---|---|---|
|
MTB 30Km
|
R80
|
Prysgeld:
1ste plek - R600 2de plek - R300 3de plek - R200 | |
|
MTB 50Km
|
R140
|
Prysgeld:
1ste plek - R2000 2de plek - R1000 3de plek - R500 | |
|
E-Bike
|
R80
|
Geen
| |
|
Trail Run 10Km
|
R80
|
Prysgeld:
1ste plek - R500 2de plek - R250 3de plek - R150 | |
|
Trail Run 21Km
|
R140 |
Prysgeld:
1ste plek - R1000 2de plek - R500 3de plek - R250 | |
| Stap 5Km | R30 |
Geen
|
Klik hier en skryf in. Gebruik die Whats App skakel of epos om jou bewys van betaling te stuur.
Nou met elektroniese tydhouding!
Nou met 'n metaal medalje!
En met talle geluktrekkings!

Waar vind dit plaas?
Vrydagaand 25 Julie
Saterdag 26 Julie
Sondagoggend 27 Julie
Ons ontvang jou graag hier!