Kalender

MAKIETIE

Saterdag 26 Julie 2025 

'n Verskeidenheid van vermaak, verversings, Veiling en te ete en te drinke! 'n Kontrei Fees.

MAKIETIE LOFDIENS

Sondag 27 Julie 2025 om 09:30

Dit is 'n erediens met 'n spesiale karakter, met gaste wat saam met ons musiek bedieningsgroep optree.