Saterdag 1 Augustus 2026
Begin 08:00
Nou met 'n metaal medalje!


Daag jouself uit op die kronkel roetes van die MAHIKENG NATUURRESERVAAT

Die Malopo MTB Challenge & Fun Walk, is dié geleentheid vir sport entoesiaste en natuur liefhebbers in die Molopo streek. Die MTB, draf en stap roetes, kronkel deur die Mahikeng natuurreservaat. ‘n Verskeidenheid wild soorte is te sien langs jou pad.
MTB
Die MTB het vier afstande om van te kies: 10km, 30km, 50km en 70km
In elke kategorie is daar ‘n netjiese kontant prys vir die podium posisies!
STAP
Vir die stappers is daar ‘n 5km & 10km roete.
Die 5km is gratis met geen medalje toekenning nie.
Vir die 10km, is die inskrywingsfooi R50 met 'n medalje vir die voltooiers.
Nou met 'n metaal medalje!
| MTB 10Km |
R50
|
Prysgeld:
1ste plek - R200 2de plek - R100 3de plek - R50 | |
|---|---|---|---|
|
MTB 30Km
|
R140
|
Prysgeld:
1ste plek - R500 2de plek - R200 3de plek - R100 | |
|
MTB 50Km
|
R200
|
Prysgeld:
1ste plek - R1200 2de plek - R500 3de plek - R300 | |
MTB 70Km | R300 | 1ste plek - R2000 2de plek - R1000 3de plek - R500 | |
|
E-Bike
|
R80
|
Geen
| |
| Stap 5Km | Gratis |
Geen prysgeld, geen medalje
| |
| Stap 10Km | R50 | Geen prysgeld, met 'n medalje |
Klik hier en skryf in. Gebruik die Whats App skakel of epos om jou bewys van betaling te stuur.
Nou met 'n metaal medalje!

Waar vind dit plaas?
Saterdag 1 Augustus
Ons ontvang jou graag hier!